Waar vriende ontmoet…

2015 Studente – Eerstejaarskamp

kruis kamp_logo_banner

Almal (matrieks en ander) wat volgende jaar as eerstejaarstudent by tersiêre instellings in die Weskaap begin studeer word deur Kruiskerk genooi na hul Eerstejaarskamp.

Inligting en inskrywingsvorm is beskikbaar by www.kruiskerk.com

Kontakbesonderhede: kamp@kruiskerk.com of Kruiskerk-kantoor:  021 883 3458 / 0729695915.

Brackenfell Gemeente Facebook

There are no upcoming events.