Aksiebekendstelling:  Jongvolwassenes
Tyd:  Sondae 19:00
Plek:  NGK Brackenfell Braailokaal
Ons het so ‘n maand terug begin met ‘n groep spesifiek vir jongvolwassenes.  Dit sluit almal in vanaf 18 tot so ongeveer 35.  Ons kuier lekker saam oor ‘n koppie koffie, tee of ‘n glasie rooiwyn.  Ons gesels oor sake wat vir ons belangrik is en help mekaar so groei in die geloof.  Kom val in en kuier saam.
Vir meer info, kontak:
Lou-Maré Denton by 082 899 1505 of lmdenton@mweb.co.za