Aswoensdag – 18 Februarie

aswoensdag

Op Woensdag 18 Februarie begin die volgende seisoen van ons kerklike jaar, nl. Lydenstyd. Ons lei die seisoen in met n byeenkoms wat ‘n nagmaal insluit om 19:00 in die Kerkgebou