Bespreek nou al jou tafel vir hierdie lekker kuier geleentheid:
Datum : Vrydag 28 Oktober 2016
Tyd : 20h00
Show : SIX OF THE BEST
Bedrag : R140-00 per persoon
Inligting oor die show is beskikbaar by https://www.barnyardtheatre.co.za/show.aspx?sid=232 maar aangesien dit ‘n fondsinsameling is moet alle kaartjies by Jolyne du Toit bespreek word.
Kontak haar by 083 652 1748 of Jolyne.Dutoit@capetown.gov.za en bespreek ‘n tafel vir jou familie en vriende.