Barnyard – “Thank you for the music” op 28 April 2015

Nog ʼn lekker fondsinsameling word gereël vir 28 April by die Barnyard in Willowbridge. Vertel solank vir al jou familie en vriende en nooi hulle na die geleentheid.

Koste: R135.00 per person.

Datum:  28 April 2015 deure open 18:30 vir 20:00

Show :  Thank you for the Music

Kontak :  Jolyne du Toit by 083 6521 748 vir tafelbesprekings of enkel besprekings.

 

thank you for the music