Brei projek

WINTER – SERP -PROJEK:

Ons as gemeente brei serpe om aan diegene wat dit nodig het, maar nie kan bekostig nie, te skenk.

Kan jy wol skenk?

Sal jy help serpe brei?

Skakel asb. vir Suzette de Wet by 072 124 3808 / 021 981 5133