Dames oorslaap – 21 November

Bid

Daar word ‘n oorslaap-kuier geleentheid gereël vir alle vroue op Vrydagaand, 21 November, in die Braailokaal en kerkantoor. Kom kuier en aanbid saam met jou susters in die geloof. Almal is welkom, maar ons moet getalle hê.

Kontak asb. vir Rina Rust 084 548 4242 / rustrina@gmail.com of die kerkkantoor