Waar vriende ontmoet…

Eredienstye

Gesamentlike dienste

Vir hierdie eerste kwartaal is die erediens- en kategesetye as volg:


08:45 Gesinsdiens*


09:45 Kategese (graad 1 - 11)


10:30 JONK (Erediens vir almal JONK van gees)


U sal opmerk dat al die kategese groepe tussen die twee eredienste sal plaasvind. Dit is om ouers met kinders die geleentheid te bied om te kies watter erediens hulle wil bywoon.


*Daar sal steeds kleuterkerk tydens die gesinsdiens wees


Die erediens en kategeserooster soos dit op hierdie oomblik lyk (onderhewig aan veranderinge) kan hier gekry word Open in Sheets. Die skakel is beskikbaar onder "Wat’s Nuus?" op die TUISBLAD.


Geen aanddienste


Opkomende Eredienste

There are no upcoming events.

Brackenfell Gemeente Facebook

There are no upcoming events.