Adventsfeesdiens

When:
November 30, 2014 @ 9:00 AM – 10:00 AM
2014-11-30T09:00:00+02:00
2014-11-30T10:00:00+02:00
Where:
Kerkgebou

Op Sondag 30 Nov. is dit die begin van die Adventstyd, asook die afskop van die nuwe kerklike jaar.  Ons vier ons kerklike nuwejaar met ‘n Adventsfeesdiens om 09:00 in die kerkgebou.  Dit is elke jaar ‘n belewenis en ons wil almal uitnooi om deel te wees van hierdie geleentheid.  Daar is sang, musiek en voorlesings wat alles bydrae tot ‘n atmosfeer van lof en aanbidding tot God drie-enig wat mens geword het en voortgaan om deur sy Gees ook in ons teenwoordig te wees.

Ons soek lede vir die koor. Kontak gerus vir Marian by 084 567 3333.