Aswoensdagdiens

When:
February 18, 2015 @ 7:00 PM – 8:00 PM
2015-02-18T19:00:00+02:00
2015-02-18T20:00:00+02:00
Where:
Kerkgebou

Aswoensdag is die begin van Lydenstyd en word gesien as ‘n dag van verootmoediging, voorbereiding en gebed.  Die naam “Aswoensdag” word verleen aan die gebruik om tydens die erediens mense te nooi om ‘n kruisie van as op hulle voorkoppe/hande te ontvang as teken van verootmoediging.  Daar word ook nagmaal tydens hierdie diens bedien.