BRACKENFELL SKUURSKOFFEL

When:
June 6, 2015 @ 7:00 PM – 11:45 PM
2015-06-06T19:00:00+02:00
2015-06-06T23:45:00+02:00
Where:
Brackenfell Laerskool se skoolsaal
Cost:
R120 dubbel (R40 per kind)
Contact:
Juanita Hubinger
082 782 0060

Nog ‘n lekker fondsinsameling vir die Gemeente  6 Junie 2015

Kaartjies vir hierdie lekker informele dans is beskikbaar by  Juanita Hubinger 082 782 0060 / wykland@mweb.co.za.

R120 dubbel (R40 per kind). Sop, sjerrie en brood ingesluit.  Bring eie drinkgoed, glase en ys.

Musiek deur DISKO 777.

Sa. 6 Junie om 19:30 in Brackenfell Laerskool se skoolsaal