Diens ter herinnering aan afgestorwene

When:
November 2, 2016 @ 7:00 PM – 8:00 PM
2016-11-02T19:00:00+02:00
2016-11-02T20:00:00+02:00
Where:
Kerkgebou
Diens ter herinnering aan afgestorwene @ Kerkgebou

‘n Spesiale geleentheid vir almal wat geliefdes aan die dood afgestaan het. Alle belangstellendes is welkom. U word genooi om ‘n foto van u geliefde wat oorlede is, saam te bring na hierdie geleentheid en op die Nagmaalstafel te plaas.  In die kerk se voorportaal is daar ook alreeds ‘n ‘boom’ van herinnering met rooi hartjies waar u u geliefde se naam op ‘n hartjie kan skryf om aan die boom te hang.