Goeie Vrydag erediens

When:
April 3, 2015 @ 9:00 AM – 10:00 AM
2015-04-03T09:00:00+02:00
2015-04-03T10:00:00+02:00
Where:
Kerkgebou

‘n Geleentheid waar ons as Liggaam van Christus met ons hele menswees, in gemeenskap met die gelowiges om ons, doelbewus fokus op Christus se kruisdood en sterwe en toelaat dat die gebeure ons totale mens-in-gemeenskap-wees ingrypend verander