Kategese sertifikaatseremonie

When:
November 16, 2014 @ 10:15 AM – 11:15 AM
2014-11-16T10:15:00+02:00
2014-11-16T11:15:00+02:00
Where:
Sentrum

Ons het vanjaar weer begin om kinders as teenwoordig by kategese af te merk en wil graag net erkenning gee aan die kinders wat getrou bygewoon het, deur aan hulle sertifikate en seëls te oorhandig.  Ons nooi alle ouers en belangstellendes om by die kinders en hulle leiers aan te sluit direk na die erediens (10:15) op Sondag 16 November.  Daar sal na die tyd koffie en tee bedien word.