Kategese sosiale geleentheid

When:
November 9, 2014 @ 9:15 AM – 12:00 PM
2014-11-09T09:15:00+02:00
2014-11-09T12:00:00+02:00
Where:
Sentrum

Daar is Sondag, 9 Nov, ‘n gesamentlike diens in die kerkgebou om 09:15, maar die kinders (en kategete) gaan kerk ‘bank’ J en hierdie Sondag hul eie kerk hou. Ons kry mekaar om 09:15 in die sentrum waar die program as volg lyk

Gr 1 – 3’s

09:15 – 10:15 maak kerskaartjies vir seniorburgers

10:15 – 11:15 kuier saam met die HANSWORS in die kapel (ouers is welkom)

Gr 4 – 10’s

09:15 – 10:15 speel Bybelvasvrae

10:15 – 12:00 speel Lasertag (Die Gr 11’s kan na kategese by ons aansluit)

Terwyl dit alles aan die gang is, sal daar ‘n worsie op die kole gebraai word, sodat ons almal iets kan saam-eet.  Al die verrigtinge sal teen 12:00 die middag klaar wees, vir dié wat dan verder moet gaan leer.  Ouers is welkom om te kom saambraai, bring asb net eie vleis.