Add to Calendar
When:
October 30, 2016 @ 10:30 AM – 12:30 PM
2016-10-30T10:30:00+02:00
2016-10-30T12:30:00+02:00
Where:
NG Kerk Brackenfell gronde

Kategese skool speel Lazertag ons begin om 10:30 met die Graad 1-3 groep en dan die ander groepe. Dit sal ongeveer om 12:30 klaar wees. Trek lekker gemaklik aan en kom geniet die dag – Tannie Sonja sê daar is roomys (en JC’s) na die tyd. Kategese gaan voort tot 20 November 2016 met die sertifikaat en seël uitdeling.