Kategese – uitreik

When:
November 8, 2014 @ 9:00 AM – 11:00 AM
2014-11-08T09:00:00+02:00
2014-11-08T11:00:00+02:00
Where:
SHILOH Babahuis van Lehanie in Kraaifontein

Op 8 November (Saterdagoggend) besoek die graad 1-3 Kategese groepie die SHILOH Babahuis van Lehanie in Kraaifontein.

Skenkings in die vorm van baba-benodigdhede is baie welkom. Kontak Hesna 082 4522 905.