Kersliedere By Kerslig

When:
December 24, 2014 @ 7:00 PM – 8:00 PM
2014-12-24T19:00:00+02:00
2014-12-24T20:00:00+02:00
Where:
Sentrum

Ons wil elkeen wat oor Kerstyd in die omgewing is uitnooi om by ons aan te sluit op Oukersaand vir Kersliedere by Kerslig.  Om te wag op ‘n oukersaand vir middernag om aan te breek kan lank raak, kom ons as gemeente kom in die regte stemming deur saam weer die kersverhaal te lees en kersliedere saam te sing op 24 Des om 19:00-20:00 in die sentrum