Kerssangdiens

When:
December 7, 2014 @ 7:00 PM – 8:30 PM
2014-12-07T19:00:00+02:00
2014-12-07T20:30:00+02:00

Op Sondagaand, 7 Desember, hou ons ons jaarlikse kerssangdiens en dit beloof om weereens ‘n hoogtepunt op ons kerklike kalender te wees.  Kom sluit by ons aan vir ‘n aand van saam met die Herders kuier, saam met die engele sien en saam stilraak in die stal met die Jesuskind wat in die krip lê.

As jy graag betrokke wil raak, kontak die Kerkkantoor