Palmsondag gesamentlike diens

When:
March 29, 2015 @ 9:15 AM – 10:15 AM
2015-03-29T09:15:00+02:00
2015-03-29T10:15:00+02:00
Where:
Sentrum

Palmsondag (soms ook gevier as Passiesondag) is die laaste Sondag van Lydenstyd en lei dan ook Groot Lydensweek in.  Tydens Palmsondag dink ons spesifiek aan Jesus se intog in Jerusalem.  Wanneer Palmsondag as Passiesondag gevier word, word daar oorkoepelend nagedink oor die Lydensweg  wat Jesus moes loop.