Sentrumerediens

When:
January 25, 2015 @ 9:15 AM – 10:15 AM
2015-01-25T09:15:00+02:00
2015-01-25T10:15:00+02:00
Where:
Sentrum

Ons sentrumeredienste fokus op die gesin en het ‘n meer informele karakter.  Gelyklopend met die sentrumeredienste is daar kleuterkerk vir voorskoolse kinders.  Ouers moet klein kindertjies is egter ook welkom om met die kinders in die babakamer of in die sentrum self te sit.