Week van gebed

When:
February 23, 2015 @ 7:00 PM – 8:00 PM
2015-02-23T19:00:00+02:00
2015-02-23T20:00:00+02:00
Where:
Kerkgebou

Week van gebed is dié geleentheid in die jaar waar ons as gemeente bymekaarkom om die jaar aan God op te dra en te bid vir leiding.  Hierdie jaar vind week van gebed bietjie later as gewoonlik plaas om saam te val met die begin van Lydenstyd.  Lydenstyd is juis dan ook dié tyd in die kerklike jaar waar daar om God se leiding gesmeek word deur middel van geestelike dissiplines soos gebed, vas, verootmoediging en diensbaarheid.  Kom ons gebruik as gemeente hierdie tyd om saam voor God stil te raak en om God se leiding in ons persoonlike en gemeentelike lewe te bid.