Fondsegroep beplanning

Die fondsegroep is verantwoordelik vir die insameling van fondse vir ons gemeente, maar sien ook hierdie manier om geleenthede tes skep waar ou en nuwe vriende kan saamwerk, saamkuier en saamgroei.  Donasie:

Die aktiwiteite sluit die volgende in:

  • Gemeente braai – 22 Februarie 2015
  • Barnyard – Datum sal nog bekend gemaak word
  • Kermis – 29 Mei 2015
  • Stoepstoriese – 21 Augustus 2015
  • Vroue vermaak – 5 September 2015
  • Black Tie straat ete – 27 November 2015

Hierdie datums is reeds op ons dagboek op die website aangeteken.