Waar vriende ontmoet…

Stories

Ds Michelle Boonzaaier se bevestiging op 25 November

Ds Michelle Boonzaaier se bevestiging op 25 November

Ds Michelle Boonzaaier se bevestiging vind plaas op Sondag 25 November om 09:15[Lees verder ...]
Stasies van die Kruis : 10 - 15 April 2017

Stasies van die Kruis : 10 - 15 April 2017

Tuin is oop weeksdae 08:00 tot 20:30 ; Saterdag &Sondag: 09:00 tot 17:00[Lees verder ...]
Lofdanse

Lofdanse

Lom dans saam en loof HOM... kontak Trudie 084 568 3896.[Lees verder ...]
Kom help en maak klei

Kom help en maak klei

By #imagine is ons gemeente betrokke by een van die aktiwiteite en ons het baie speelklei nodig. Sien die resep[Lees verder ...]
Eerste Brackenfell Gemeenskapsmark - 5 November

Eerste Brackenfell Gemeenskapsmark - 5 November

Kom ondersteun die uitstallers en kuier sommer net lekker oor ‘n koppie tee. Ons eie fondse groep hanteer die tee-tuin.[Lees verder ...]
Gebedsfokuspunte vir Brackenfell

Gebedsfokuspunte vir Brackenfell

Hieronder is 'n lys van gebedsfokuspunte om ons te help om daagliks vir Brackenfell te bid.[Lees verder ...]
Brackenfell Gemeenskapsmark

Brackenfell Gemeenskapsmark

Gaan like gerus die facebook page Brackenfell Community Market en bly op hoogte oor datums ens in verband met die mark wat beplan word vir die gemeenskap van Brackenfell en omgewing. Die aansoekvorm vir uitstallers is ook op die blad beskikbaar.[Lees verder ...]
Projek om kerkgebou meer rolstoelvriendelik te maak

Projek om kerkgebou meer rolstoelvriendelik te maak

As u kan help met die projek om die Kerkgebou meer rolstoelvriendelik te maak, kontak asb die kerkkantoor[Lees verder ...]

Kleingroepe

Lewensbrood : Wat is Lydenstyd?

Lewensbrood : Wat is Lydenstyd?

Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae ter voorbereiding op Paasfees[Lees verder ...]
Hoe gaan ons kleingroepe groei in die Gemeente?

Hoe gaan ons kleingroepe groei in die Gemeente?

Om werklik momentum te gee aan die herlewing, van die Gemeente in sy geheel,[Lees verder ...]
Brackenfell Gemeente Facebook

There are no upcoming events.