Gemeente kamp by Ou Skip – 13 – 15 Maart

‘n Gemeente kamp te Ou Skip (Bloubergstrand) word beplan vir die naweek van 13-15 Maart. Inskrywingsvorms by die kerkkantoor beskikbaar of mail kantoor@brackenfellgemeente.co.za om vir u ‘n vorm via e-pos te stuur.

TENT-/ KARAVAANSTAANPLEK  (maks 6 persone)

  • R160.00 per nag (dus R320 vir 2 nagte)

CHALETS ( SLEGS 4 BESKIKBAAR)

  • R550 per chalet per nag (1ste 2 persone)
  • R110-00 per addisionele persoon per nag (maksimum 4 volwassenes)
  • Plus R200 breekdeposito per chalet

Gemeentelede wat saam wil gaan kamp moet teen 22 Februarie hul bywoning bevestig.

Beskikbare plekke beperk – first come first served

Navrae: Belinda 082 787 6034 / Thinus:061 427 8153 / Jolyne: 083 652 1748 /Johan Mocke:084 678 9990.

kerk kamp 2015 kamp