Hoërskool Brackenfell Massakoor : 1 September 2016

ALLE OUD LEERDERS VAN HOëRSKOOL BRACKENFELL WAT KOORLEDE WAS WORD GENOOI OM TE KOM SAAMSING

‘n Brackenfell Hoër Massakoor word beplan vir 1 September 2016.  Oud-leerders wat deel van die skool se koor was word genooi om met Marian Steyl kontak te maak (so gou moontlik) en deel te hê hieraan, sms of whats app vir Marian Steyl by 084 567 3333 of e-pos haar by mariansteyl@mweb.co.za of skakel die skool by 021 981 5522.