adres: Kerklaan, Brackenfell     tel: 021 981 1247     e-pos: kantoor@brackenfellgemeente.co.za
Tuis   |   Leraars   |   Omtrent ons   |   Program en aktiwiteite   |   Jaarprogram   |   Kerkkantoor   |   Kleingroepe
Sending en Getuienis   |   Vriendskapsforum   |   Vrouebediening   |   Fotoblad   |   Kontak ons   |   Skakels   |   Gemeenskapsbord
 

Aankondigings en nuus

  • CUM Boekbekendstelling (2 Augustus 2010)
    • Laat Sy liefde jou lei – Milanie Vosloo: In Laat sy liefde jou lei nooi topverkoper-outeur Milanie Vosloo jou in 365 oordenkings om saam met haar op die pad van die liefde te stap. Dié dagboek sal jou help om die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op jou eie lewe toe te pas en die vreugde wat jy gaan put uit jou nuutgevonde liefde vir God, jouself en die mense om jou te geniet.
    • 101 dae met Jesus – Johan & Helena Smith: Het jy ook al gewonder of kinders regtig iets vir die Here kan doen? 101 dae met Jesus bevat 101 oordenkings wat spesiaal vir kinders geskryf is deur bekende jeugskrywer Johan Smith en sy vrou, Helena. Die oordenkings fokus op verskillende Bybelkarakters by wie jy baie kan leer. Dié dagboek is ’n heerlike avontuur vir elke kind.

04 September 2010 - 11 September 2010

Sondag 05 September
  • Erediens 09:00 (Kerkgebou): Ds Johan Mocke
  •  
  • Erediens 09:00 (Sentrum): Ds Lou-Maré Denton
  •  
  • Erediens 17:30 (Sentrum): Ds Lou-Maré Denton
  •  
  • Erediens 19:00 (Kapél): Ds Johan Mocke
  •  
  • Sindale Offer: Bediening aan Dowes
  • Saterdag 11 September
  • Gestuurde Gemeentes, Pniel

  • Volledige maand kalender


    Opgedateer: 3 September 2010

    www.brackenfellgemeente.co.za
    Facebook  |  ontwerp deur gljm@webmail.co.za

    Terug na bo