Waar vriende ontmoet…

Kategese afskop en inskrywings – 25 Januarie

Jeug

Ons Kategese skop eerskomende Sondag, 25 Januarie, om 10:15 (net na kerk) af in die sentrum.

Saam met die inskrywings gaan ons sommer ook die groepindelings doen, so dit is belangrik dat ALMAL Sondag daar is.  Graad 1 – 11 kinders en ouers bly asseblief na kerk in die sentrum agter, die res van die reëlings sal daar getref word.

Die inskrywings vorm is beskikbaar op ons inligtings blad.

Ons, as jeugleiers, sien baie uit om na die langvakansie almal weer te sien.  Geniet die eerste week van skool!

Brackenfell Gemeente Facebook

There are no upcoming events.