Kleuterkerk vra speelgoed

Die speelgoed wat die kleuterkerk tans het is bietjie opgespeel en daar is ‘n behoefte vir nuwe speelgoed veral Barbie-poppe en enige verbeeldingspel speelgoed. As daar speelgoed in jou huis is wat jy kan skenk kan jy dit Sondag in die kerk se voorportaal plaas of gedurende die week (Ma – Vry 9vm-1nm) na die kerkkantoor bring.