Kollektesakkies benodig handvatsels

Ons kollektebordjies is nie meer prakties nie – veral wanneer die wind waai op ‘n Sondag.

help J Heloïse Smit gaan vir ons splinternuwe kollektesakkies maak. Ons is egter nog opsoek na iemand wat die handvatsels (ongeveer 11cm lank) kan maak (‘n draaibank word benodig).

Indien u kan help met die draai van die handvatsels of weet van iemand wat kan help kan u die kerkkantoor by 021 981 1247 skakel om ‘n voorbeeld van die sakkie met handvatsels te sien.