Waar vriende ontmoet…

Kom help en maak klei

By #imagine is ons gemeente betrokke by een van die aktiwiteite en ons het baie speelklei nodig.  As jy kan help om speelklei te maak kan jy vir Ds Lou-Maré kontak asb. 021 981 2445 /denton.loumare@gmail.com,

Maak klei

Deegklei resep
BESTANDELE:
1 Koppie sSout
1.5 Koppie Water
1 Eetlepel Kookolie
1 Eetlepel Aluinpoeier
2 Koppies Meel

 

METODE:

Kook saam:
1K sout en 1,5K water
Roer ongeveer ¼ bottle voedselkleursel in
Haal af van stoof
Laat effens afkoel, maar moenie dat dit te koud raak nie (Net koud genoeg om te knie
sonder dat jou hande brand)
Roer in:
1E Kookolie
1E Aluinpoeier
2K Meel
Knie goed deur
Laat afkoel
Bêre in ziplocksakkies in die yskas

Brackenfell Gemeente Facebook

There are no upcoming events.