Mannekonverensie in Suider-Paarl – 27, 28 Feb & 1 Maart

Hier is iets vir die manne.  Suider-Paarl hou ‘n mannekonverensie – MAN NA GOD SE HART 2015

Sprekers is Johan Smith, Louis Brittz, Braam Hanekom en Cassie Carstens

Koste is R400 per persoon.  Inskrywings met betaling by Strooidakkerk of NG Suider-Paarl kerkkantoor.

Vir meer inligting kontak Abrie de Swardt (083 625 1158) of Pieter le Roux (084 512 2589)

Met Johan Smith, Louis Brittz, Braam Hanekom en Cassie Carstens