Pik en Proe – 17 September 2016

Op 17 September eet ons as Gemeente weer lekker saam.  Kaartjies kan gekoop word by die kerkkantoor @ R50 p/p.  Nog heelwat disse word benodig.

Bring jou gunsteling dis en kom deel dit met almal.  En moet asb nie die nagereg skenkings vergeet nie.  Hoop om jou daar te sien.

 

Vir navrae kontak Charmaine by nel_charmaine@yahoo.com of sms/whatsapp jou naam, van en gereg na 082 509 8749.