Plante, steggies en potplante nodig vir Boerebasaar

plantOns beoog ‘n regte Boere basaar vanjaar as fondsinsamelings poging.  Ons wil ook graag ‘n kwekery of hoekie met plante by die Boere basaar inrig.  Sou enige gemeentelede plante, steggies of potte het om te skenk, kontak asb Maryna by 083 679 4681 of gee dit by die kerkkantoor af.  Ons wil graag die plante solank mooi aan die groei kry.