Brackenfell Gemeente
Doop is ‘n baie spesiale geleentheid waarin God ons en ons kinders herinner dat ons God se kinders is. Om jou kind ten doop te bring, vul asseblief hierdie vorm in: https://forms.gle/4YNj33bvoLvPwa5YA