Brackenfell Gemeente

Eredienstye

Welkom by hierdie jaar se stasies van die kruis geloofsreis

Om die gemeente se weeklikse erediens en nuutste inligting te kry stoor asb 066 022 3394 as NG Kerk Brackenfell se nommer. WhatsApp dan jou naam en van na hierdie nommer om deel van die gemeentegroep te word. As jy kindermateriaal (0-18jaar) ook wil kry sit asb “kind” voor jou naam. Slegs die admin kan boodskappe stuur, so jy sal nie gepes word met boodskappe nie. Versprei asb die boodskap. Vir meer inligting oor die gemeente se reëlings in hierdie tyd, lees gerus hier.

Welkom by hierdie jaar se stasies van die kruis geloofsreis

Vir hierdie eerste kwartaal is die erediens- en kategesetye as volg:

Let wel dat elke 3de Sondag van die maand in die kwartaaltyd is Messy Church, ‘n tweetalige spoeg en plak kerk gerig op voorskool- en laerskoolkinders.

U sal opmerk dat al die kategese groepe tussen die twee eredienste sal plaasvind. Dit is om ouers met kinders die geleentheid te bied om te kies watter erediens hulle wil bywoon.

*Daar sal steeds kleuterkerk tydens die gesinsdiens wees.

Die erediens en kategeserooster soos dit op hierdie oomblik lyk (onderhewig aan veranderinge) kan hier gekry word.

As jy nuut is by ons gemeente en graag jou kinders wil inskryf vir kategese – vul gerus hierdie vorm in: https://forms.gle/S8GCyhLW1u358KaS9

Geen aanddienste

There are no upcoming events.