Koop jou ete-kaartjies so gou moontlik asseblief
Kaartjies is deur die loop van die week by die kerkkantoor beskikbaar en na elke erediens in die tee-tuin asook na die pinksterdienste in die kerkkantoor
Vrydag-aand: Hoendersosaties, slaai, broodrolletjie R45
Sondag-oggend: Ontbyt na kerk: Muesli & yoghurt, Tunagereg, Veggie quiche, Broodrolletjie & konfyt en Koffie & Tee R50
Bestandele en klaar produkte word benodig. Skenkings sal waardeer word.
Om betrokke te word by die KERMIS KARNAVAL vir 2016 kan jy vir Charmaine Nel kontak by 082 509 8749 of nel_charmaine@yahoo.com
CRAFTERS – kontak asb vir Charmaine om uit te vind oor ‘n stalletjie by die karnaval