KoorBy Maryna Verster / November 5, 2014 Die koor oefen Dinsdae 19:30 – 20:30 in die kerkgebou met die doel om op te tree by die Adventsdiens van 30 November. Nuwe lede is baie welkom. Kontak gerus vir Marian by 084 567 333.