LofdanseBy Maryna Verster / March 6, 2017 Die wat lus het om saam te oefen, al wil hulle nie in dienste saam dans nie, is welkom om saam te kom oefen Maandae 18:00 – 19:00. Vir navrae kontak Trudie 084 568 3896.