Ons Pinksterdienste wat gelei word deur Ds Schalk van Wyk van Bergsiggemeente in Durbanville is nog tot Donderdag, elke aand om 19:00 in die kerkgebou.
DIE WERK VAN DIE GEES – GELOOF, HOOP EN LIEFDE
GELOOF
So., 17 Mei, 09:15: (Rom. 8 : 1-4)
Die Heilige Gees – ons Verlosser!
So., 17 Mei, 19:00: (Rom. 8 : 5-11)
In elk geval onder heerskappy – maar onder wie s’n?
HOOP
Ma., 18 Mei, 19:00: (Rom. 8 : 12-17)
’n Heerlike gevolgtrekking
Di., 19 Mei, 19:00: (Rom. 8 : 18-30)
Die Gees en die toekoms
EN DIE GROOTSTE HIERVAN IS,
DIE LIEFDE
Wo. 20 Mei, 19:00: (I Kor. 12)
Die gawes van die Gees
Do. 21 Mei, 19:00: (I Kor.13)
Die gawes het eers betekenis as dit diensbaar is aan die vrug van die Gees!