U word hartlik uitgenooi na die Teetuin wat elke Sondag na afloop van die oggenddiens gedurende skoolkwartale plaasvind. Dit is die ideale plek om saam te kuier en ‘n koffie koffie/tee saam te geniet. U sal die teetuin vind in die lokaal tussen die Sentrum en die kerkgebou. Waarom in die motor wat terwyl die kinders Sondagskool het?
Kom drink ‘n “bottomless” koppie boeretroos.