Eerste Brackenfell Gemeenskapsmark – 5 November
Kom ondersteun die uitstallers en kuier sommer net lekker oor ‘n koppie tee.
Ons eie fondse groep hanteer die tee-tuin.
Kom ondersteun die uitstallers en kuier sommer net lekker oor ‘n koppie tee.
Ons eie fondse groep hanteer die tee-tuin.
Tiende-maand is ‘n geleentheid om bo en behalwe ‘n maandelikse bydrae ook ‘n ekstra bydrae te lewer vir die werk van die Here as offer en blyke van dankbaarheid.
Hieronder is ‘n lys van gebedsfokuspunte om ons te help om daagliks vir Brackenfell te bid.