Brackenfell Gemeenskapsmark
Gaan like gerus die facebook page Brackenfell Community Market en bly op hoogte oor datums ens in verband met die mark wat beplan word vir die gemeenskap van Brackenfell en omgewing. Die aansoekvorm vir uitstallers is ook op die blad beskikbaar.


