Gemeente kamp by Ou Skip – 13 – 15 Maart
Gemeentelede wat saam wil gaan kamp moet teen 22 Februarie hul bywoning bevestig
Gemeentelede wat saam wil gaan kamp moet teen 22 Februarie hul bywoning bevestig
Winand Grundling voer sy 7 Dae van Skepping uit in Brackenfell Moederkerk: 26 Feb 2015, 19:00.