Dankie Stefan
‘n Baie groot dankie aan Stefan Verster vir die skep van ons nuwe webwerf.
Ons het jou hulp nodig om die kerkterrein op te knap en in stand te hou
U word hartlik uitgenooi na die Teetuin wat elke Sondag na afloop van die oggenddiens gedurende skoolkwartale plaasvind.