Kategese afskop en inskrywings – 25 Januarie
Vir die van julle wat vir die eerste keer by ons kategese kom bywoon, vul asb hierdie vorm volledig in en bring saam

Om dankie te sê aan ons kinders vir ‘n jaar se getrouheid het ons twee geleenthede georganiseer.