Op 22 Februarie hou ons weer gemeente braai na die erediens. Vir net R50 kry jy 2 stukke hoender, ‘n stukkie wors, slaaie, aartappeltjies en ‘n broodjie.
Bring eie drank, glase en eetgerei.
Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor of jy kan sommer die geld vir jou kaartjies inbetaal in die onderstaande bankrekening en ons sal jou kaartjies vir jou uithou. Gee die volgende verwysing asb: BRAAI, “jou naam en van”; “getal kaartjies”.
Om seker te maak ons weet van jou kan jy jou betalingsbewys e-pos na kantoor@brackenfellgemeente.co.za
Bankbesonderhede
NG Kerk Brackenfell
Absa-Sanbel-takkode: 523 410
Tjekrekeningnr.: 1450 580 143