Predikantspaar is dogtertjie rykerBy Maryna Verster / February 10, 2015 Lou-Maré en Andrew het ouers geword. ‘n Dogtertjie is gebore vir ons predikantspaar op 10 Februarie.Baie geluk aan die trotse ouers en grootouers. Ons bid julle God se rykste seën toe.