Paasfees is die hoogtepunt in die kerk kalender aangesien ons die opstanding van Jesus herdenk.
Die doel van die Paaswandel/Gebedswandel is om te mediteer ter voorbereiding van die Paasfees op Sondag 27 Maart.
Hierdie gebedswandel herdenk die belangrike gebeurtenisse tydens die Lydensperiode.
- Die kerkterrein is oop die week voor Paasfees vanaf 9 vm tot 9 nm. en sluit n Labarint in.
- n Kleiner Paaswandel is ook ingerig in die kerkgebou en sal oop wees vanaf Maandag tot Donderdag 17:30 – 19:00.
Kom neem deel en word geestelik verdiep.